|
BAIE BELANGRIKE KENNISGEWING / NUUSFLITS |
|
NUWE BEDELING VIR LUSERNBEDRYF IN SUID-AFRIKA
Na n reeks vergaderings verlede jaar met lusernsaad en hooiprodusente, skoonmakers, verwerkers en handelaars het die Minister van Landbou, Bosbou en Vissery die Nasioanle Lusern Trust (NLT) se aansoek om stautere heffings op aanbeveling van die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) goedgekeur soos afgekondig in die Staatskoerant No 34586 gedateer 9 September 2011.
|
|
Read more...
|
|
STAATSKOERANT, 9 SEPTEMBER 2011 |
|
Klier hier om die Staatskoerant af te laai.
|